Die Kompetisie is nou gesluit.
Dankie vir almal wat deelgeneem het.
Reëls en Regulasies vir Fotokompetisies
NB!! Om stem geldig te maak, moet jy die "Marlanti Promotions Page" asook die foto waarvoor jy stem "Like" en nie slegs die foto nie!!!
- Marlanti Promotions behou die reg om enige onaanvaarbare materiaal af te keur en van ons blad te verwyder
- Almal in Suid-Afrikaanse Skole mag deelneem, behalwe onmiddelike familie van Marlanti Promotions.
- Die beslissing is finaal en sal deur Marlanti Promtions bevestig word op 1 Desember 2011. Geen veranderinge of korrespondensie word toegelaat nie.
- Deelnemers neem op eie risiko deel en Marlanti Promotions aanvaar geen aanspreeklikheid van enige aard, of enige verlies, beskadiging wat verband hou met die kompetisies nie.
- Pryse is nie oordraagbaar nie en keuses is finaal
- Marlanti Promotions het die reg om wenners aan te wys op ons webtuiste www.marlanti.co.za asook op ons facebook blad.
- Marlanti Promotions behou die reg om enige tyd en sonder kennisgewing die kompetisie te beeindig hetsy die reg dit vereis.
- In so ‘n geval stem alle deelnemers van enige reg wat hulle ingevolge die kompetisie sou hê en onderneem hulle om geen regstappe teen Marlanti Promotions om hul promotors te neem nie.
- Deur in te skryf en jou foto na ons te epos, erken deelnemers dat hulle die reëls en regulasies aanvaar. Deur in te skryf gee deelnemers toestemming dat Marlanti Promotions hul foto op verskeie platforms mag gebruik en dat deelnemers geen aanspraak kan maak ten opsigte van kopiereg van die fotos nie.
- Facebook is nie deel van die kompetisie nie en kan geensins betrek word nie, hul dien slegs as ‘n platform in die kompetisie
- Sluitingsdatum is 30 November 2011
- Wenners sal bepaal word deur die hoeveelheid “Likes” op fotos.
- Wenners van beide kompetisies (Beste Lentebalfoto) asook (Beste Matriekafskeidfoto) sal R1 000 elk ontvang.
- Wenners sal op 1 Desember op Marlanti Promotions se facebook blad asook op www.marlanti.co.za aangekondig word.
- Inskrywings moet gemail word na info@marlanti.co.za
- Slegs een inskrywing per person
- Inskrywings werk as volg :
- E pos jou foto nie groter as 1 meg aan info@marlanti.co.za
- Naam van Kompetisie (bv. Lentebal)
- Naam en Van van Persoon van inskryf
- Naam van skool
- Kontaknommer
- Fotos sal binne 4 dae op facebook blad verskyn . Sorg dat al jou vriende en familie die Marlanti Promotions facebook blad “Like” en dan jou foto!!
|